Lukas 1:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël gestuur na 'n maagd in Nasaret, 'n dorp in Galilea.

Lukas 1

Lukas 1:22-29