Levitikus 9:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Nadat Aäron die sondeoffer, die brandoffer en die maaltydoffers gebring het, het hy sy hande na die volk toe uitgesteek en hulle geseën. Hy het van die altaar afgeklim

Levitikus 9

Levitikus 9:21-24