Levitikus 9:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sê toe vir Aäron: “Vat 'n bulkalf en 'n ram, altwee sonder liggaamsgebrek, en offer die kalf as 'n sondeoffer en die ram as 'n brandoffer aan die Here.

Levitikus 9

Levitikus 9:1-12