Levitikus 8:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Moses het dit toe by hulle geneem en dit op die altaar bo-op die brandoffer verbrand. Die offer waarmee die priesters gewy is, was 'n offer wat deur die Here aanvaar is. Dit was 'n vuuroffer wat vir die Here aangebied is.

Levitikus 8

Levitikus 8:24-36