Levitikus 7:1-3 Afrikaans 1983 (AFR83)

1. “Die skuldoffer is 'n besondere gewyde gawe. Die reëlings daaroor is soos volg:

2. die skuldofferdier word geslag op dieselfde plek as die brandoffer en sy bloed word rondom teen die altaar gesprinkel.

3. Al die vet word aangebied: die vetstert, die vet wat die binnegoed bedek,

Levitikus 7