Levitikus 6:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die kleipot waarin die vleis gekook is, word gebreek, en as dit in 'n bronspot gekook is, moet die pot geskuur en met water afgespoel word.

Levitikus 6

Levitikus 6:18-30