Levitikus 6:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sê vir Aäron en sy seuns: Die reëling vir die sondeoffer is soos volg: die sondeofferdier word in die teenwoordigheid van die Here geslag op dieselfde plek as die brandofferdier. Dit is 'n besondere gewyde gawe.

Levitikus 6

Levitikus 6:16-30