Levitikus 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vuur op die altaar word aan die brand gehou; dit mag nie doodgaan nie. Die priester pak elke môre hout op die vuur, lê die brandoffer daarop en verbrand op die altaar die vet van die maaltydoffers.

Levitikus 6

Levitikus 6:6-13