Levitikus 4:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Verder doen hy met die bul presies wat gedoen word met die sondeoffer. So doen die priester versoening vir die volk en word hulle sonde vergewe.

Levitikus 4

Levitikus 4:19-26