Levitikus 27:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daar mag nie goeies of slegtes uitgesoek word nie, en 'n dier wat afgekeer is, mag nie omgeruil word nie. As iemand so 'n dier probeer omruil, word albei diere die Here se eiendom. Daar mag nie teruggekoop word nie.”

Levitikus 27

Levitikus 27:24-34