Levitikus 27:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar as hy die grond ná die hersteljaar wy, moet die priester die aantal seisoene wat oorbly tot die volgende hersteljaar in berekening bring en die loskoopwaarde dienooreenkomstig verminder.

Levitikus 27

Levitikus 27:13-27