Levitikus 27:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy moet dan die loskoopwaarde van die dier bepaal volgens sy kwaliteit. Die oordeel van die priester is in so 'n geval finaal.

Levitikus 27

Levitikus 27:7-22