Levitikus 26:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal vrede gee in die land sodat julle rustig kan slaap: Ek sal die ongediertes uitroei en daar sal nie oorlog in julle land kom nie.

Levitikus 26

Levitikus 26:1-7