Levitikus 26:33 Afrikaans 1983 (AFR83)

Vir júlle sal Ek met die swaard uitmekaar laat jaag en julle onder die heidennasies verstrooi. Julle land sal verlate wees en julle stede puinhope.

Levitikus 26

Levitikus 26:30-42