Levitikus 26:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Ek sal julle hoogtes verwoes en julle wierookaltaartjies vernietig. Ek sal so 'n afsku van julle hê dat Ek julle lyke bo-op julle lewelose afgodsbeelde sal gooi.

Levitikus 26

Levitikus 26:20-35