Levitikus 26:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

sal Ek die volgende doen: Ek sal julle lewens vol angs maak. Julle sal geteister word deur tering en koors, siektes wat 'n mens blind maak en jou laat wegkwyn. Julle sal tevergeefs saai, want julle vyande sal julle oeste opeet.

Levitikus 26

Levitikus 26:15-21