Levitikus 25:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag hom geen rente van enige aard laat betaal nie. Uit eerbied vir jou God moet jy jou mede-Israeliet by jou aan die lewe hou.

Levitikus 25

Levitikus 25:34-37