Levitikus 25:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer daar nie iemand is wat dit kan terugkoop nie, kan dit gebeur dat die persoon later self genoeg geld bymekaarmaak om die grond terug te koop.

Levitikus 25

Levitikus 25:25-29