Levitikus 25:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

As dit lank voor die volgende hersteljaar is, moet die prys hoër wees, maar as daar min jare oor is, moet die prys laer wees, want in werklikheid word alleen die opbrengs tot die volgende hersteljaar verkoop.

Levitikus 25

Levitikus 25:14-25