Levitikus 24:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Aäron moet sorg dat daar dwarsdeur die nag 'n lig brand in die tent van ontmoeting, voor die voorhangsel waaragter die ark met die getuienis is en waar die Here teenwoordig is. Dit is 'n vaste voorskrif ook vir julle nageslag.

Levitikus 24

Levitikus 24:1-13