Levitikus 23:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Sewe dae lank moet julle offers aan die Here bring. Die sewende dag moet julle weer 'n gewyde byeenkoms hou, en niemand mag werk nie.”

Levitikus 23

Levitikus 23:1-16