Levitikus 23:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die doel daarmee is dat julle nageslag moet weet dat Ek die Israeliete in hutte laat woon het toe Ek hulle uit Egipte laat trek het. Ek is die Here julle God.”

Levitikus 23

Levitikus 23:34-44