Levitikus 23:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Op die tiende van die sewende maand is dit die versoendag. Julle moet dan 'n gewyde byeenkoms hou, en julle moet vas en aan die Here offers bring.

Levitikus 23

Levitikus 23:18-33