Levitikus 23:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

sowel as 'n graanoffer van drie kilogram meel aangemaak met olyfolie. Dit is 'n offer wat deur My, die Here, aanvaar word. Daarby moet een liter wyn as drankoffer gebring word.

Levitikus 23

Levitikus 23:11-19