Levitikus 22:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Die priesters moet my bevel gehoorsaam en nie sondig nie. Hulle sal sterf as hulle die gewyde gawes ontwy. Ek, die Here, heilig die priesters.

Levitikus 22

Levitikus 22:1-16