Levitikus 22:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

“'n Kalf of 'n skaaplam of 'n boklam wat aankom, moet 'n week lank by sy ma bly. Van die agste dag af is die diertjie aanneemlik as 'n offergawe aan die Here.

Levitikus 22

Levitikus 22:24-33