Levitikus 22:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Sê vir Aäron en sy seuns hulle moet versigtig omgaan met die gewyde gawes wat die Israeliete aan My wy, sodat hulle nie my heilige Naam ontheilig nie. Ek is die Here.

Levitikus 22

Levitikus 22:1-8