Levitikus 21:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy moet die heiligheid van die priester erken, Israel! Hy is immers die een wat die offers vir jou God aanbied. Die priester moet vir jou heilig wees, want Ek die Here is heilig en Ek heilig julle.

Levitikus 21

Levitikus 21:6-15