Levitikus 21:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy mag egter nie naby die voorhangsel of naby die altaar kom as hy 'n liggaamlike tekortkoming het nie. Ek, die Here, het hierdie dinge geheilig en dit mag nie ontheilig word nie.”

Levitikus 21

Levitikus 21:13-24