Levitikus 21:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy mag nie die heiligdom verlaat met die oog op 'n sterfgeval nie, want hy kan dalk die heiligdom van sy God ontwy. As hoëpriester is hy met olie gesalf en dra hy die wydingsteken van sy God. Ek is die Here.

Levitikus 21

Levitikus 21:6-15