Levitikus 21:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die hoëpriester op wie se kop olie uitgegiet is om hom te salf en wat georden is om die heilige klere te dra, mag glad nie rou deur sy hare onversorg te laat of sy klere te skeur nie.

Levitikus 21

Levitikus 21:8-18