Levitikus 20:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle mag nie die gebruike van die nasies wat Ek voor julle gaan uitdryf, navolg nie. Ek het juis 'n afsku van hulle gekry omdat hulle al hierdie dinge doen.

Levitikus 20

Levitikus 20:17-27