Levitikus 20:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“As 'n man met sy suster of halfsuster se toestemming gemeenskap met haar het, is dit 'n skandelike daad. Hulle moet in die openbaar van hulle volksgenote afgesny word. Hy het skande oor sy suster gebring en moet die gevolge dra.

Levitikus 20

Levitikus 20:14-22