Levitikus 20:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Iemand wat gemeenskap het met een van sy pa se vrouens, bring skande oor sy pa. Hy en die vrou moet albei doodgemaak word. Hulle verdien die dood.

Levitikus 20

Levitikus 20:8-15