Levitikus 2:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy bring dan die graanoffer wat jy op een van dié maniere vir die Here klaargemaak het, na die priester toe, en hy bring dit na die altaar toe.

Levitikus 2

Levitikus 2:1-11