Levitikus 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Geen graanoffer wat vir die Here aangebied word, mag suurdeeg in hê nie. Julle mag geen suurdeeg of heuning verbrand as 'n vuuroffer vir die Here nie.

Levitikus 2

Levitikus 2:7-15