Levitikus 19:36 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet 'n betroubare skaal en die regte gewigte en inhoudsmate gebruik. Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte laat wegtrek het.

Levitikus 19

Levitikus 19:34-37