Levitikus 19:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet hom soos 'n medeburger behandel en hom liefhê soos julleself. Julle was immers self ook vreemdelinge in Egipte. Ek is die Here julle God.

Levitikus 19

Levitikus 19:29-37