Levitikus 19:27-28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle mag nie heidense rougebruike navolg deur die hare voor die ore en die wangbaard te knip of deur snye en tatoeëermerke op julle liggame te maak nie. Ek is die Here.

Levitikus 19

Levitikus 19:24-29