Levitikus 19:25 Afrikaans 1983 (AFR83)

Van die vyfde jaar af mag julle die vrugte gebruik. Julle sal dan goeie opbrengste hê. Ek is die Here julle God.

Levitikus 19

Levitikus 19:17-26