Levitikus 19:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jy mag nie wraak neem of 'n grief koester teenoor jou volksgenoot nie, jy moet jou naaste liefhê soos jouself. Ek is die Here.

Levitikus 19

Levitikus 19:15-24