Levitikus 18:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle almal, die gebore Israeliete en die vreemdelinge by julle, moet my voorskrifte en bepalings gehoorsaam. Julle mag geen van dié afstootlike dinge doen nie.

Levitikus 18

Levitikus 18:19-30