Levitikus 18:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

“Jy mag nie gemeenskap hê met 'n vrou en met haar dogter nie. Jy mag die vrou nie die skande aandoen dat jy met 'n kleindogter van haar trou nie. Hulle is haar nageslag en dit sal 'n afstootlike daad wees.

Levitikus 18

Levitikus 18:11-21