Levitikus 16:27 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die sondeofferbul en die sondeofferbok waarvan die bloed gebruik is om versoening te doen in die Allerheiligste, moet buite die kampplek verbrand word, velle, vleis, pensmis en al.

Levitikus 16

Levitikus 16:21-30