Levitikus 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarna moet Aäron uitgaan na die altaar toe in die teenwoordigheid van die Here en dit reinig: hy moet van die bloed van die bul en die bokram rondom al die horings van die altaar smeer

Levitikus 16

Levitikus 16:11-21