Levitikus 15:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer 'n man met 'n afskeiding op 'n rein persoon spoeg, moet die persoon sy klere was en hom bad. Hy is die res van die dag onrein.

Levitikus 15

Levitikus 15:1-10