Levitikus 15:6 Afrikaans 1983 (AFR83)

Wanneer iemand op iets sit waarop die man met die afskeiding gesit het, moet so 'n persoon sy klere was en hom bad. Hy is die res van die dag onrein.

Levitikus 15

Levitikus 15:1-7