Levitikus 15:30 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die priester moet die een as 'n sondeoffer en die ander as 'n brandoffer gebruik om vir haar versoening te doen by die Here oor die onreinheid wat deur die vloeiing veroorsaak is.

Levitikus 15

Levitikus 15:27-32