Levitikus 15:10 Afrikaans 1983 (AFR83)

en elkeen wat aan iets raak waarop die man gesit het, is die res van die dag onrein. Enigiemand wat iets optel waarop die man gesit het wat die afskeiding het, moet bad en sy klere was. Hy is die res van die dag onrein.

Levitikus 15

Levitikus 15:2-14