Levitikus 14:56-57 Afrikaans 1983 (AFR83)

56. swelsels, uitslag en sere wat onrein maak.

57. So moet vasgestel word wanneer iets rein of onrein is. Dit is die voorskrif in verband met dinge wat onrein maak.

Levitikus 14